kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

laurika rauch – sonneblom uit bethelem كلمات اغاني

Loading...

[verse 1]
nog ‘n somerson kersfees
want die koningskind verjaar
ek skryf vir jou uit die noorde
en sal die posduif vra
sal hy gaan draai in die suide
by die berg en die see
en daar waar my liefde
kaalvoet loop
die nota vir jou gee

{chorus]
ek bring vir jou ’n sonneblom uit bethlehem
en gee dit water op bloemfontein
uit hanover bring ek kappertjiesaad
uit die tuin van nr 3 darlingstraat
en hanepoot druiwe uit die paarlvallei

[verse 2]
nog ‘n somerson kersfees
want die koningskind verjaar
die suiderkruis my kompas
en ‘n eng’le koor ry saam
en my hart gesеls langsaam
oor die liefde, еn ek weet
die herberg lê om die draai
jy wag vir my by die see
[chorus]
ek bring vir jou ‘n sonneblom uit bethlehem
en gee dit water op bloemfontein
uit hanover bring ek kappertjiesaad
uit die tuin van nr 3 darlingstraat
en hanepoot druiwe uit die paarlvallei

[outro]
ek bring vir jou ‘n sonneblom uit bethlehem
en gee dit water op bloemfontein
uit hanover bring ek kappertjiesaad
uit die tuin van nr 3 darlingstraat
en hanepoot druiwe uit die paarlvallei
en hanepoot druiwe uit die paarlvallei

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...