kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

laurika rauch – kom laat ons sing – deel 1 كلمات اغاني

Loading...

net soos ‘n ongenooide gas
so sal die liefde jou verras
en julle sal ook later sing
dis ‘n tydelike ding

want dit wat kom sal later gaan
eendag sal ons dit wel verstaan
die liefde sal vir jou verras
stof tot stof, as tot as

kom laat ons sing kom laat ons sing
dis ‘n tydelike ding
later sal ek tog onthou
ek was baie lief vir jou

waar is die vonk, waar is die vuur?
waar is die skrif? waar die muur?
die vuur is koud, jou stem is dof
as tot as, stof tot stof

maar ek sal sing, ja ek sal sing
van hierdie tydelike ding
die liefde bring vir jou plesier
dit is nеt van korte duur

kom laat ons sing kom laat ons sing
dis ‘n tydelike ding
latеr sal ek tog onthou
ek was baie lief vir jou
kom laat ons sing kom laat ons sing
dis ‘n tydelike ding
later sal ek tog onthou
ek was baie lief vir jou

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...