kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

laurika rauch – hoor hoe val die reën كلمات اغاني

Loading...

jy sê jy moet nou loop en so los jy my alleen, jou jas hang teen die kamerdeur, buite
val die reën

hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën

hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën

ek hoor hoe jy die trap afstap, ek hoop jy weet waarheen, ‘n hond krap_krap teen die agterdeur en buite
val die reën

hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën

hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën

en nou is daar net vier mure, die lig het gou in grys versteen, die damp vlek teen die binnemuur, buite
val die reën

hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën
hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën

ek sit hier voor die venster, die boom se takke roer en kreun, die mis hang digte wolke en buite
val die reën

hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën

hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën

hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën

hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën

hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën
hoor hoe val
hoor hoe val
hoor hoe val die reën

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...