kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kontras – raak ‘n bietjie fucked كلمات اغاني

Loading...

hierdie jaar was ‘n harde een
moes oor begin vanaf kindsbeen
en ek is moeg om in die ry te wag

die aarde draai al biljoene kere
en almal gaan nog steeds tekere
die samelewing is eintlik net ‘n las

ek sal eerder weg wil breek
en van al hierdie kak vergeet
so ek rol solank klippe uit die pad

ek wil na die kus verdwyn
met ‘n hele kis vol branewyn
buddy kom ons raak ‘n bietjie f_cked

buddy kom ons raak ‘n bietjie f_cked
buddy kom ons raak ‘n bietjie f_cked
buddy kom ons raak ‘n bietjie f_cked

as ons uit hierdie plek kan kom
wag daar vir ons ‘n tweede son
maar hierdie vier mure druk my vas

mensdom wanneer gaan jy ooit leer
ons almal word gehipnotiseer
met lewens uitgestal op ‘n rak

on sal maar ‘n brug moet bou
sterk genoeg om ons te hou
dit wat jy wil hê sal jy moet vat

maar ek gaan na die kus verdwyn
met ‘n hele kis vol branewyn
buddy kom ons raak ‘n bietjie f_cked

buddy kom ons raak ‘n bietjie f_cked
buddy kom ons raak ‘n bietjie f_cked
buddy kom ons raak ‘n bietjie f_cked
buddy kom ons raak ‘n bietjie f_cked
buddy kom ons raak ‘n bietjie f_cked
buddy kom ons raak ‘n bietjie f_cked

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...