kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kontras – my dolla nee كلمات اغاني

Loading...

ek is moeg tot in die siel
hierdie jaar het my verniel
miskien is die volgende een beter
my voorneme is n skoner gewete

ek sukkel nogsteeds om te slaap
en ontslae te raak van my selfhaat
die peilings dui dat ons almal siek is
alles in die lewe is siklus

om en om en om en om
weer en weer en weer en weer
stadig oor die klippertjies
voordat jy die ritme breek

om en om en om en om
weer en weer en weer en weer
nee o nee my dolla nee
daar moet iets beters wees?

dit voel soms of ek wil breek
maar ek weet ek moet dit wegsteek
miskien voel ek more bietjie beter
asseblief iemand gee vir my rede

en as ek alles môre op sou gee
sou jy nogsteeds alles met my deel
ons d_nk ons hardloop weg van ons verlede
maar ons almal hardloop sonder rede

om en om en om en om
weer en weer en weer en weer
stadig oor die klippertjies
voordat jy die ritme breek

om en om en om en om
weer en weer en weer en weer
nee o nee my dolla nee
daar moet iets beters wees?

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...