kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kontras – mors jou drank كلمات اغاني

Loading...

hierdie is die mors jou drank song
almal kom en sing nou saam
raak so f_cked jy vergeet jou naam
hierdie is daai sh_t wat jou maak hop
hierdie song sit vas in my kop
boardshorts, sunsets, sneakers, surfboards
hierdie is daai ‘f_ck my life’_song
hierdie is ‘n jol so ball saam
steek een aan en laat hom brand
vanaand gaan ek wasted raak
vanaand gaan ek buite slaap
van potchefstroom tot in die kaap
vanaand gaan ons wasted raak
hierdie is daai ‘vat my saam’_song
van ballito tot langebaan
ek voel soos desember maand
hierdie is daai vergeet jou kak vibe
hierdie sh_t maak onderklere taai
heel jonk, heel dronk, heel dom, good times
hierdie is daai kom ons raak faded
hierdie is daai kom ons raak famous
steek een aan en laat hom brand
vanaand gaan ek wasted raak
vanaand gaan ek buite slaap
van potchefstroom tot in die kaap
vanaand gaan ons wasted raak

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...