kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kontras – kopstamp كلمات اغاني

Loading...

ek het verward vanoggend wakker geraak
dit het gevoel of alles binne my begin te staak
my perspektief is nou meer selektief as gisteraand
maar ek is mos ‘n heer in hierdie revolusie
fok jou idees gevind op televisie

ek sal weer my kopstamp
as ek meer alleen stap
en ek probeer nog poes hard
my demone aanvat

ek sal weer my kopstamp
as ek meer alleen stap
en ek probeer nog poes hard
my demone aanvat

die reg van toegang was voorbehou
die teenmiddels het hulself om en om my gevou
ek het alreeds van my besluite berou
en nou is ek besig om aan die laaste morsel
van wie ek is te klou

ek sal weer my kopstamp
as ek meer alleen stap
en ek probeer nog poes hard
my demone aanvat

ek sal weer my kopstamp
as ek meer alleen stap
en ek probeer nog poes hard
my demone aanvat

my moer is suur want jy speel god!
jy is besig om almal oor te fok!

my moer is suur want jy speel god!
jy is besig om almal oor te fok!

is jy dan so onbewus van waar die waarheid werklik rus?
is jy dan so onbewus van wat die waarheid werklik is?

ek sal weer my kopstamp
as ek meer alleen stap
en ek probeer nog poes hard
my demone aanvat

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...