kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kontras – die ruimtevaarder كلمات اغاني

Loading...

ek’s nietig en klein en wens ek kon meer wees
in die heelal waar ek bly, wil ek net heel wees
ontelbare sterre en sterrestelsels
ek kyk na die maan en sien al die letsels
ek sweef deur die ruimte en vaar oor orion
sonder ‘n kompas, vêr van die mensdom
vergeet van jou hartseer, jou pyn en jou smart
ken jy die krag van die menslike hart?
kom sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
maak toe jou oë; die dag is vеrby
vergeet van jou smarte, jou hartseer, en pyn
en kom sweef, sweef, sweef, sweef saam mеt my
ek versamel ook geen aardse besittings
hoe kan dit my tussen die sterre nuttig?
vêr bo die wolke, vêr bo die besmetting
vind ek jou ook in jou neonboog ketting
jou swaartekrag trek my aan
en ek bevind myself in jou wentelbaan
al die haat wat die wêreld op ons wou plaas
word deur hemelwesens weg geblaas
o, kom sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
maak toe jou oë; die dag is verby
vergeet van jou smarte, jou hartseer, en pyn
en kom sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
kom sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
maak toe jou oë; die dag is verby
vergeet van jou smarte, jou hartseer, en pyn
en kom sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
maak toe jou oë; die dag is verby
vergeet van jou smarte, jou hartseer, en pyn
en kom sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
ek sê sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
ek sê sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
ek sê sweef, sweef, sweef, sweef saam met my
sweef, sweef, sweef, sweef saam met my

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...