kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kontras – die happy song كلمات اغاني

Loading...

hier’s hy nou, terug en tuis
kom van ‘n ander vrou se huis
en ek wonder hoe moet dit vir haar voel

sy wonder seker wat sy gedoen
en hoe hy voel as hy haar soen
en d_nk hoe sy beter vir hom kon wees

en as ek jou pyn kon dra
soos simon op pad na golgota
weet net ek sal al my bloed vir jou bloei
en as jy roep is ek altyd daar
ek’t stompe liefde vir jou opgegaar
vir ‘n vuur om jou warm te kan hou
as die kaaltrekwinter kom

as hy kom, as hy kom
as die kaaltrekwinter weer kom
sal ek vir jou ‘n vuur kan bou
om die donker

uit tе hou, uit te hou
jy moet uit kan hou, uit kan hou

uit te hou, uit tе hou
jy moet uit kan hou, nog vir ‘n rukkie
want as die son weer uitkom
onthou jy, jy’s ‘n sonneblom

want as die son weer uitkom
onthou jy, jy’s ‘n sonneblom

jy verdien ‘n happy song, maak dié ‘n happy song
jy verdien ‘n happy song, maak dié ‘n happy song
jy verdien ‘n happy song, ons maak dié ‘n happy song
jy verdien ‘n happy song
ons maak dié ‘n happy, ons maak dié ‘n happy song
ons maak dié ‘n happy, ons maak dié ‘n happy song

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...