kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kingteezy10 – struikleblokke كلمات اغاني

Loading...

struikelblokke kom
jy sal moet upstand
want daai is net ‘n phase om jou te wys
jy mag nie slaplê
respek jouself genoeg
om jouself te kan maak werk
die opstand gaan jou opvat
en jou opmaak en jy mag brag
maar hou jou humble
tewyl jy kom waar jy wil wees
dan gaan daar mense wees
wat se jy het verander
hou jou humble
because jy weet waar jy wil wees
en jy gan gaan tot die extreme
even as jy moet verander
hou jou humble
droom groot
hou jou planne vir jouself, bra
ignore die enemy
en doen it vir jouself, bra
‘motivational rapper’
wat saam myself praat
ek try myslef express
tewyl jy geld maak
ek wil myslef understand
voor die big days
ek wil myself kan accept
sonder my ou ways
ek wil myslef kan protect
in al die bad days
maar ek is net mens
ek maak mistakes

chorus

‘n struikelblok wat in my pad staan
bly ‘n struikelblok wat ek aanvat
struikelblokke, struikelblokke
‘n struikelblok wat in my pad staan
bly ‘n struikelblok wat ek aanvat
struikelblokke, struikelblokke

struikelblokke, struikelblokke
struikelblokke, struikelblokke

verse 2

wat jou back hou
kan ook jou motivation wees
aan die einde van die dag
as jy net ‘let go’
change jou perspective
wat jy preach moet jy practice
en believe dat jy het it
van die ‘get go’
moenie een ding gaan se
en dan ‘n ander ding doen nie
moenie ‘n klomp goed kwytraaak
wat jy glad nie bedoel nie
en wat jy glad nie eers voel nie
okay, wees real met jouself
en change jou mindset
want jy’s jou eie bully
struikelblokke sal kom
en jou reaksie gaan saak maak
wat gaan joune wees, chom?
sal jy kan staan, bra?
koning
moet ook nie bang wees vir die changes
want om dieselfde te bly
is meer dangerous
en ek explore myself
besig om myslelf te vind
en al my foute
het ek seker op myself gebring
wat is die rede
dat ek nou nog op die aarde is
wat is my doel?
die music het homself verbind

chorus

‘n struikelblok wat in my pad staan
bly ‘n struikelblok wat ek aanvat
struikelblokke, struikelblokke
‘n struikelblok wat in my pad staan
bly ‘n struikelblok wat ek aanvat
struikelblokke, struikelblokke

struikelblokke, struikelblokke
struikelblokke, struikelblokke

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...