karlien van – toe ons jonk was كلمات اغاني
[vers 1: bobby van jaarsveld]
daar’s soveel tyd alreeds verby
maar in my hart sal altyd bly
wat ek onthou
van toe ons jonk was
[vers 2: karlien van jaarsveld]
ek wou nog sterre uit kon wys
die skerpioen en suiderkruis
kan jy onthou
van toe ons jonk was
[koor: albei]
soveel geleer
toe ons nog jonk was
ek onthou die liefde en die leed
ek onthou die sterk wees en die vrees
jy was nog altyd daar gewees
by jou het ek geleer van soveel meer
[vers 3: albei]
‘n duisend ure reeds verby
lesse geleer net om ons self te kry
jy’t my gedra
van toe ons jonk was
kan jy onthou
toe ons nog jonk was
[koor: albei]
ek onthou die liefde en diе leed
ek onthou die sterk wees en diе vrees
jy was nog altyd daar gewees
by jou het ek geleer van soveel meer
{brug: albei]
jy’s ‘n vriend vir my
by wie ek raad kan kry
jy sal help as ek val en seer kry
want jy glo in my
verdra die kwaad in my
want net jy weet waar ek was en hoe ek seer kry
{slot: albei]
ek onthou die liefde en die leed
ek onthou die sterk wees en die vrees
jy was nog altyd daar gewees
by jou het ek geleer van soveel meer
ek onthou die liefde en die leed
ek onthou die sterk wees en die vrees
jy was nog altyd daar gewees
by jou het ek geleer van soveel meer
by jou het ek geleer van soveel meer
كلمات أغنية عشوائية
- spinache › spinache – wszedł كلمات اغاني
- kolin › kolin – nie do podrobienia كلمات اغاني
- harsh mangat › harsh mangat – hotline bling / ghetto symphony remix كلمات اغاني
- alan z › alan z – don’t sleep كلمات اغاني
- sara evans › sara evans – all the love you left me كلمات اغاني
- tiji jojo › tiji jojo – exit كلمات اغاني
- rocko schamoni › rocko schamoni – liebe kann man sich nicht kaufen كلمات اغاني
- family bvsiness › family bvsiness – chop it up كلمات اغاني
- pixies › pixies – nimrod’s son – live at water music كلمات اغاني
- benjamin britten › benjamin britten – sanctus كلمات اغاني