kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

karlien van jaarsveld – uitklophou كلمات اغاني

Loading...

[vers 1: eden, karlien van jaarsveld]
hoe vergewe jy seer
as jy niks daaruit leer?
hoe laat gaan jy jou drome jy voel so verniel?
ek staan buite, dit reën
hoe word ‘n mens so alleen?
ek’s oorweldig gebreek, as ek net kon verstaan

[koor: albei]
sien jy die trane rol nogsteeds oor jou?
het jy ged_nk my hart sou dit kon hou?
toe jy my tref met daai ek’s moeg vir jou
uitklophou

[brug: albei]
ek sal jou nooit vuil smeer
maar my hart hou aan breek
was jy ooit lief vir my. hoe kon jy net vergeet?

[slot: albei, eden]
sien jy die trane rol nog steeds oor jou?
het jy ged_nk my hart sou dit kon hou?
toe jy my tref met daai ek’s moeg vir jou
uitklophou
(siеn jy die trane rol nog steeds oor jou?)
het jy gеd_nk my hart sou dit kon
d_nk my hart dit sou dit kon hou? (het jy geweet?)
het jy geweet ek was so lief vir jou?
(toe jy my tref met daai ek’s moeg vir jou)
uitklophou
sien jy die trane rol nogsteeds oor jou?
het jy ged_nk my hart sou dit kon hou?
toe jy my tref met daai ek’s moeg vir jou
uitklophou

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...