kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

karlien van jaarsveld – stiltes كلمات اغاني

Loading...

[vers 1]
ek doen als in my vermoë om te bly staan
als in my vermoë om hierdie pad te kan verstaan
ek weet daar is ‘n rede vir dit als
maar vir nou is ek ook moeg dit is al laat in die aand
my hart en kop baklei nog teen mekaar
ek voel ek staan alleen maar jy is nog altyd daar
jy praat net minder as wat ek wil he
maar dis van teveel praat wat gate in ons siele kom le

[koor]
hou die stiltes vas teen jou bors as wat jy trane in jou huis begin mors
want hierdie mense is ok stof en bly gegrond
as jy leeg is word jou hart weer gesond
en stiltes gegrond

[vers 2]
daars iets wat my nogsteeds laat glo in jou
nie omdat jy jy is nie maar omdat ek vertrou
‘n deel van god is binne my en jou
wat maak dat stukkies glas weer erens in die sterre in pas

[koor]
hou die stiltes vas teen jou bors as wat jy trane in jou huis begin mors want hierdie mense is ok stof en bly gegrond
as jy leeg is word jou hart weer gesond
so skut die stof af wat jou kleur laat verdof
en laat jou mantel se kleure ontplof
want hierdie mense is ook seer en op die grond
as jy leeg is word jou hart weer gesond

[vers 3]
as n ridder net vashak die tyd
en hierdie skemer net kan sien deur die ruit
en voel hoe laat die twyfel van jou hart na jou mond kan verdwyn

[koor]
hou die stiltes vas teen jou bors as wat jy trane in jou huis begin mors
want hierdie mense is ook stof en bly gegrond
as jy leeg is word jou hart weer gesond
so skud die stof af wat jou kleur laat verdof
en laat jou mantel se kleure ontplof
want hierdie mense is ook seer en op die grond
as jy leeg is word jou hart weer gesond
en stiltes gegrond

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...