karlien van jaarsveld – skop as ek lê كلمات اغاني
[vers 1]
ek kan jou hoor skree
jy’s in my agter kop
ja ek lê vir nou nog
maar nie lank nie dan staan ek op
jy sal altyd maklik praat
as jy op staan is dit te laat
al lê jou woorde die wêreld vol
kan ek nie preek nie
[koor]
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie
[vers 2]
daars ‘n wet wat sê
dat jou leuns jou wel sal in haal
al lyk die kanse nou skraal
kom die waarheid tot verhaal
die son sal iewers breek
al lê die wolke dig
sal ek my hand uit steek
tot ek my kop op lig
[koor]
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie
[slot]
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie
en jy kan my maar skop as ek lê
maar jy moet hoop dat ek nie op staan nie
hoop dat ek nie opstaan nie
كلمات أغنية عشوائية
- shin ex vivid › shin (ex-vivid) – just going true side كلمات اغاني
- bb ape › bb ape – jayson tatum كلمات اغاني
- ill harmonics › ill harmonics – bowtie jerks كلمات اغاني
- naive nλive › naive (nλïve) – transoceanic كلمات اغاني
- desolate entity › desolate entity – bow to the intellect كلمات اغاني
- boisson divine › boisson divine – libertat كلمات اغاني
- die hoffnung › die hoffnung – tour of bridges كلمات اغاني
- orhan gencebay › orhan gencebay – asla كلمات اغاني
- siamese › siamese – overdose كلمات اغاني
- whyandotte › whyandotte – inside كلمات اغاني