karen zoid – toe die wêreld stil gaan staan كلمات اغاني
en toe sien ek weer die berge en toe sien ek weer die maan
daar was geen ridders op wit perde geen manne op die maan
vissies in venesië en maskers in wuhan
daar was panic daar was vrede toe die wêreld stil gaan staan
en toe wonder ons oor woorde en waar om te begin
first we take manhattan then we take berlin
wat om te laat gaan oh wat om te ontgin
hoe lank wil ons voort ploeter die keuses raak nou min
hoe verwoord mens [?]
voor wie le jy jou gebede [?]
aliminium alle wêreld alla magtig alle kruk
daar was toilet papier en wifi toe die wêreld wakker skrik
elke man vrou en kind
[?] in die wind
soveel liefde wat ons vind
one day
yeah one day at a time man
at a time
to reach a destination we all have to take that first step
whether your destination is to rise above that problem that you have now
or just getting to where you want to be in life
one day at a time
the saying goes one day is one day
but to get to that day, that one day
that specific day
you’re gonna have to take it one day at a time man
die kortste distansie tussen twee punte
is ‘n straight lyn en in die lewe is dit ‘n lyn van saam kyk
en saam beteken niks sonder ek en jy nie
so let’s take it one day at a time
as jy ‘n beter [?]
ons is saam init so oorwinning is ‘n definit
daars [?] in jou so wees maar op die uit kyk
en om te kyk na jou moet ek ok self na my kyk
bid vir verlossing op my knieë vra die vader vir help
[?] wee op te tel
sê my mening my ma se kind byt vas my guy
want my bru you make it just take it one day at a time
[?]
ons was stadig oor die klippe ons sal stadig weer op staan
was stilte vir die dromer wat erens heen wou gaan
ons was broers en ons was sisters toe die wereld stil gaan staan
كلمات أغنية عشوائية
- ms krazie › ms krazie – sitting in the parque كلمات اغاني
- hell razah › hell razah – smoking gunz كلمات اغاني
- marques houston › marques houston – favorite stripper كلمات اغاني
- espinoza paz › espinoza paz – hombre normal كلمات اغاني
- malmonde › malmonde – the 3rd wish كلمات اغاني
- natasha bedingfield › natasha bedingfield – shake up christmas كلمات اغاني
- faryl smith › faryl smith – ave maria كلمات اغاني
- taylor swift › taylor swift – 10 dollars and a 6 pack كلمات اغاني
- days difference › days difference – down with me كلمات اغاني
- pusha t › pusha t – blow – funk flex freestyle كلمات اغاني