karen zoid – katriena كلمات اغاني
sy stap deur die bos
deur die enkelvoetpad
sy stap deur die bos
deur die eensame dag
die stilte wat roep soos die mens se verlange
die mens se verlange
alleen met slentergang
katriena, katriena, katriena katryn
is lief vir haar lewe
en lief vir haar wyn
en lief vir haar wyn
sy deel in haar pad
met die heroinmonster
sy voel hoe sy asem
in haar ore fluister
sy sien
sy versteen
as die lewe wyk
as die lewe wyk
na die ewigheid
katriena, katriena, katriena katryn
wees lief vir jou lewe
wees lief vir jou wyn
wees lief vir jou wyn
sy voel hoe n rilling
in haar rug afwriemel
sy sien hoe die engel
van die dood vir haar staar
die stilte word warm
die lewe word donker
die wereld word donker
as sy dood neer slaan
katriena, katriena, katriena, katriena katryn
was lief vir haar lewe
was lief vir haar wyn
was lief vir haar wyn
katriena heroina
katriena amfetamina
katriena kokaina
katriena
liefde het n lettergreep
katriena katriena katryn
was lief vir haar lewe
en bietjie vir my
katriena katriena katryn
was te opgevang
in haar sadness en pyn
كلمات أغنية عشوائية
- fun factory › fun factory – be good to me كلمات اغاني
- c murder › c murder – livin’ legend كلمات اغاني
- bizzy bone › bizzy bone – social studies كلمات اغاني
- fun lovin criminals › fun lovin criminals – 10th street كلمات اغاني
- joan jett and the blackhearts › joan jett and the blackhearts – play with me كلمات اغاني
- bizzy bone › bizzy bone – roll call كلمات اغاني
- bizzy bone › bizzy bone – personal freak كلمات اغاني
- jewel › jewel – intro كلمات اغاني
- jewel › jewel – if this is what love is كلمات اغاني
- jewel › jewel – little bird song كلمات اغاني