kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

kadawer dialoog – subtiele beheer كلمات اغاني

Loading...

jy luister lui

belowe ons die omkeerpunt van die een met die hoop op die eindproduk
belowe ons die konstandheid van verandering deur vrees

staan nou op en luister in oorgawe

belowe ons die redding, belowe ons die tyding, belowe ons die seën
en staan prominent opreg voor die een wie betekenis verloor

laat ons deur vuur doop

vanaf ons regulerende instansies
ritereer ons met die basiese begrip van ons persoon
ons is verraai deur die ketters verbind met die susters propeganda
ons salueer die dryfkrag agter die sisteem

laat brand die kers aan altwee kante

laat ons deur vuur doop
ver vanaf die keurpunte

leun, leun, leun, leun

laat ons nou deur die vuur loop
ver vanaf die keurpunte

ons beheer
ons word gereguleer, dirigeer
ons beheer
ons word gereguleer, dirigeer

wie lei die fakkel voort?
wie kniel op gebreekte glas?
wie lei die fakkel voort?
wie kniel op gebreekte glas?

staan nou op sodom
aan my, aan die regte van my bestaan

laat ons deur vuur doop
ver vanaf die keurpunte
kan jy my hoor?
ver vanaf die
kan jy my hoor?

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...