kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jurie els – mooiste meisie كلمات اغاني

Loading...

(meisie, meisie, meisie)
(meisie, meisie, meisie)
(meisie, meisie, meisie)

vanmôre toe dwaal ek nog deur eensaam strate
ek was so alleen op hierdie helder sonskyn dag
maar jy het net hier verskyn skoon uit die bloute
ek is so verlief, dit het ek nooit verwag

mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar vir my wys nie
of jy dalk my ring gaan dra?
mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar met my kuis nie?
want dis al wat ek jou vra

mooiste meisie, meisie, meisie ek is nooit meer by die huis nie
dis vir jou wat ek wil sê
kom sit hier teenaan my
mooiste nooi wat ek wil hê

(meisie, meisie, meisie)
(meisie, meisie, meisie)
(meisie, meisie, meisie)

die maan en die verste sterre weet al lankal
ons is bedoel om hierdie dae saam te deel
my meisie, vir jou gee ek ‘n duisend soene
jou oë lag as ons ons drome deel
mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar vir my wys nie
of jy dalk my ring gaan dra?
mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar met my kuis nie?
want dis al wat ek jou vra

mooiste meisie, meisie, meisie ek is nooit meer by die huis nie
dis vir jou wat ek wil sê
kom sit hier teenaan my
mooiste nooi wat ek wil hê

(meisie, meisie, meisie)
(meisie, meisie, meisie)

mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar vir my wys nie
dat jy wel my ring gaan dra?
mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar met my kuis nie?
sê net ja as ek jou vra

mooiste meisie, meisie, meisie ek is nooit meer by die huis nie
dis vir jou wat ek wil sê
kom dans hier teenaan my
mooiste nooi wat ek wil hê

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...