kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

juanita du plessis – wolkkombers كلمات اغاني

Loading...

is dit dan hoe dit eindig
het ons niks meer vir mekaar te sê
na soveel jare saam

jy bou jou hart se mure
maar ek is nie meer deel daarvan
sien jy my buite staan

want jy los my in die vêrte
waar die stof soos ‘n wolkkombers oor my kom lê
my hart roep in die stilte
waar is dit wat ons verloor het
sou dit help as ons gepraat het
jy los my in die vêrte
hoekom nou hoekom nou hoekom nou

ons lewe al lankal verby mekaar
al die tekens was die heeltyd daar
of was ons net te blind

ek wonder as ons als oor kon kry
sou ons dinge dalk anders doеn
sal ons mekaar weer vind
want jy los my in die vêrte
waar diе stof soos ‘n wolkkombers oor my kom lê
en my hart roep in die stilte
waar is dit wat ons verloor het
sou dit help as ons gepraat het
jy los my in die vêrte
hoekom nou hoekom nou hoekom nou

is dit dan hoe dit eindig
het ons niks meer vir mekaar te sê

jy los my in die vêrte
waar die stof soos ‘n wolkkombers oor my kom lê
en my hart roep in die stilte
waar is dit wat ons verloor het
sou dit help as ons gepraat het
jy los my in die vêrte
hoekom nou hoekom nou hoekom nou

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...