juanita du plessis – vlieg hoog كلمات اغاني
hoër as die storms van die lewe, dis onder my
hoër as die wolk van die verlede, dis agter my
hoër as die son, na die lig
ek vlieg hoog
die pad lê gelyk en uitgestrek my lewe wag vir my
‘n reenboog vol beloftes voor want gister is verby
al my drome, ek gaan dit haal
want ek vlieg hoog
‘n arendsvlug op ‘n vaste koers met ‘n engel aan my sy
die berge kan maar val om my want ek weet ek is vry
ek sprei my vlerkе hoër
want ek kan
hoër as die storms van die lеwe, dis onder my
hoër as die wolk van die verlede, dis agter my
hoër as die son, na die lig
ek vlieg hoog
op die wind van die here se genade, rondom my
hou ek my oë op die wenpaal, voor my
hoog bo die son, na die lig
ek vlieg hoog
my asem sal nie opraak nie want sy asem is in my
ek weet ek sal nie moeg raak nie want sy hande dra my
as ek val tel hy my op
en sê “jy kan!”
niks kan my meer bangmaak nie, niks sal my onder kry
wat sal ‘n mens aan my kan doen, want ek weet ek is vry
ek sprei my vlerke hoër
ek vlieg hoog
hoër as die storms van die lewe, dis onder my
hoër as die wolk van die verlede, dis agter my
hoër as die son, na die lig
ek vlieg hoog
op die wind van die here se genade, rondom my
hou ek my oë op die wenpaal, voor my
hoog bo die son, na die lig
ek vlieg hoog
hoog bo die son, na die lig
ek vlieg hoog
كلمات أغنية عشوائية
- 6lack › 6lack – since i have a lover كلمات اغاني
- jean fairbourn › jean-fairbourn – glass memories كلمات اغاني
- sinchik › sinchik – молодой гейтс كلمات اغاني
- uzi › uzi – işkence 1 كلمات اغاني
- little luna › little luna – lennon كلمات اغاني
- t stone › t-stone – the tokyo كلمات اغاني
- lazzy2wice › lazzy2wice – nothing كلمات اغاني
- iluvmuny sergei barracuda › iluvmuny & sergei barracuda – hot كلمات اغاني
- momma › momma – bang bang كلمات اغاني
- josue xlord › josue xlord – scary? كلمات اغاني