juanita du plessis – ons gaan party كلمات اغاني
hey hey hey haai o
ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
ek’s hier vir jou en jy’s hier vir my die res kan wag tot môre
o hey hey hey haai o
ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
ons gaan die heelaand dans ons gaan die heelaand kuier tot laat
hey kyk hoe kyk jy vir my
ek wonder of jy ook hier wil bly
vanaand sal ek alles gee
maar wie van ons gee die eerste tree
wys of jy jou litte kan roer
mmm ek like dit as jy so vir my loer
maar kan jy jouself bewys
wie’s die kat en wie is die muis
as jy vanaand my hart wil steel
luister mooi want hier’s die reel
hey hey hey haai o
ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
ek’s hier vir jou en jy’s hier vir my die res kan wag tot môre
o hey hey hey haai o
ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
ons gaan die heelaand dans ons gaan die heelaand kuier tot laat
kan jy two step of kan jy wals
kan jy sing of is jy baie vals
hey man dit pla my min
ons kan weer en weer oor begin
ooo dit lyk of jy die ding kan doen
as jy jou heupe so swaai
dan wil ek jou sommer stukkend soen
as jy net weet wat jy aan my doen
as jy vanaand my hart wil steel
luister mooi want hier’s die reel
hey hey hey haai o
ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
ek’s hier vir jou en jy’s hier vir my die res kan wag tot môre
o hey hey hey haai o
ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
ons gaan die heelaand dans ons gaan die heelaand kuier tot laat
كلمات أغنية عشوائية
- hildegard knef › hildegard knef – da ist eine zeit zu lachen und zu leben كلمات اغاني
- blumentopf › blumentopf – bis die dicke singt كلمات اغاني
- porter wagoner › porter wagoner – the silent kind كلمات اغاني
- hayes carll › hayes carll – lets get drunk and get it on كلمات اغاني
- laakso › laakso – sensation at five كلمات اغاني
- 99 symphony › 99 symphony – 9 to 5 كلمات اغاني
- rivera santos › rivera santos – irracional كلمات اغاني
- mr cool guy producer guy › mr. cool guy producer guy – untitled كلمات اغاني
- dub fx › dub fx – concord كلمات اغاني
- green velvet › green velvet – lala land (futureshock mix) كلمات اغاني