kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

juanita du plessis – om jou pinkie كلمات اغاني

Loading...

dis ‘n aanhou stryd om jou te keer want jy kry dit altyd reg
soms d_nk ek jy voel ‘n veer want jou stories raak te erg
nes ek d_nk dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my

want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d_nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai

jou woorde trek my stadig in en jy weet my hart raak sag
die aansit hartseer in jou oë dit laat my eintlik lag
maar nes ek d_nk dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d_nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai

draai
my om jou pinkie
draai (draai my om jou pinkie)
draai
my om jou pinkie
draai

draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d_nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...