kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

juanita du plessis – nagmaalslied كلمات اغاني

Loading...

ek staan skuldig voor u heer
voor u my vader wat regeer
ek is nederig in my hart
en my siel is so verward
en my lewe is vuil voor u troon

o heer, vergewe my
o heer, kom maak my vry
van die sondelas
o kom na my om dit skoon te was
want ek wil weer vlekkeloos voor u staan

die wyn en die brood wat ek nou neem
is ‘n teken van u rykdom en u seën
al die oorvloed binne my kom en borrel in my vry
en die oorsaak is die gees wat in my bly

o heer, vergewe my
o heer, kom maak my vry
van die sondelas
o kom na my om dit skoon te was
want ek wil weer vlekkeloos voor u staan

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...