kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

juanita du plessis – ‘n duisend soene كلمات اغاني

Loading...

gee my ‘n bietjie van jou om vanaand in my koffer te pak
gee my jou glimlag, ek hou dit styf in my sak
gee my ‘n woord uit jou mond waarmee ek vir jou ‘n lied kan sing
want ek gee jou dit als ‘n honderd keer
vir elke soen gee ek nog een meer
wag net hier vir my want ek kom terug om by jou te bly

en ek bring ‘n duisend soene net vir jou
om vir altyd en ewig by jou te hou
tot ons weer ontmoet tot ek jou weer groet
los ek al my soene vir jou
ons is eenkeer jonk kan net eenkeer lewe
om eedag als te onthou
ek gee vanaand my liefde my hart
en ‘n duisend soene vir jou

gee my jou hande om my vas tе hou in ‘n donker nag
die kyk in jou oë wat die kind in my kan laat lag
al staan jy hiеr en ek staan daar
elke oomblik saam kan ons bewaar
wag net hier vir my want ek kom terug om by jou te bly
en ek bring ‘n duisend soene net vir jou
om vir altyd en ewig by jou te hou
tot ons weer ontmoet tot ek jou weer groet
los ek al my soene vir jou
ons is eenkeer jonk kan net eenkeer lewe
om eedag als te onthou
ek gee vanaand my liefde my hart
en ‘n duisend soene vir jou

ek gee vanaand my liefde my hart
en ‘n duisend soene vir jou

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...