juanita du plessis – my pa is koning كلمات اغاني
jy glimlag so breed
as jy my vriendelik groet
jy lyk tog so selfversekerd
met die wêreld aan jou voete
voel jy soos n reus
bly die lewe n fees
dan skeel dit jou min
dit lyk of jy dans as jy loop
ek kon dit nooit verstaan nie
ek moes die antwoord hê
en toe hoor ek jou sê
my pa is die koning van die heelal jy weet
en kom wat wil ek sal dit nooit vergeet nie
die wind kan waai
die berge kan val
hy’t gesê hy voorsien
en hy sal
ek’s die koning se kind
dit maak my ‘n prinses
die lewe is christus
selfs die dood is ‘n wins
vir niks is ek bang nie
dit sê ek jou nou
my pa is die koning
onthou!
hoe moes ek nou voel
ek wens ek was jy
maar ek’s net ‘n gewone vrou
dit klink so onregverdig
om ‘n koning te hê
vir wie jy pa kan sê
toe’t jy my genooi
jy sê jy kom luister nou mooi
hoe kan jy tog so gou vergeet
ons is mede erfgename
en toe ek my kon kry
toe sê jy vir my
jou pa is die koning
van die heelal jy weet
en kom wat wil
jy moet dit nooit vergeet nie
die wind kan waai
die berge kan val
hy’t gesê hy voorsien
en hy sal
jy’s die koning se kind
ja dit maak jou ‘n prins
die lewe is christus
selfs die dood is ‘n wins
vir niks is jy bang nie
of wat sê ek nou
jou pa is die koning
onthou!
la la la la la la la la la la la la la la la la la la la
my pa is die koning van die heelal jy weet
en kom wat wil
ek sal dit nooit vergeet nie
die wind kan waai
die berge kan val
hy’t gesê hy voorsien en hy sal
ek’s die koning se kind
dit maak my ‘n prinses
die lewe is christus
selfs die dood is ‘n wins
vir niks is ek bang nie
dit sê ek jou nou
my pa is die koning onthou
my pa is die koning onthou
my pa is die koning onthou
كلمات أغنية عشوائية
- mr scruff › mr. scruff – rocking chair كلمات اغاني
- depeche mode › depeche mode – miles away/the truth is كلمات اغاني
- jamie berry › jamie berry – out of my mind كلمات اغاني
- rudebwoy › rudebwoy – kings of dancehall كلمات اغاني
- zendaya › zendaya – replay – monsieur adi remix كلمات اغاني
- the audible doctor › the audible doctor – wings part 2 كلمات اغاني
- s2keyz › s2keyz – 10h16 كلمات اغاني
- mike zombie › mike zombie – major كلمات اغاني
- tik taak › tik taak – synce hamim كلمات اغاني
- gwen stefani › gwen stefani – what you workin’ with? كلمات اغاني