kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

juanita du plessis – my kind كلمات اغاني

Loading...

het jy geweet as die lewe jou sny dan bloei ek
het jy geweet as die son oor jou skyn dan groei ek
het jy geweet as jy weggaan is daar leemtes in my
as jy geweet het, sou jy geweet het
ek sal bly

as jy weet
sou jy dan verstaan hoe ek voel
hoe diep ek jou lief het, wat ek bedoel
as jy weet
ek is altyd by jou, dat gebede jou bou
my liewe kind as jy nie weet nie sê ek jou nou

het jy geweet as ‘n traan oor jou w_ng rol vеrstaan ek
het jy geweet waar jou hartseer moеt wegkruip daar gaan ek
het jy geweet as jy seerkry voel ek tien maal jou pyn
as jy geweet het, sou jy geweet ek
ek kan nooit verdwyn

as jy weet
sou jy dan verstaan hoe ek voel
hoe diep ek jou lief het, wat ek bedoel
as jy weet
ek is altyd by jou, dat gebede jou bou
my liewe kind as jy nie weet nie sê ek jou nou
my liefde is groot en dis al wat ek jou kan gee
roep net my naam in die nag
ek staan voor jou deur

as jy weet
ek is altyd by jou, dat gebede jou bou
my liewe kind as jy nie weet nie sê ek jou nou

my liewe kind as jy nie weet nie sê ek jou nou

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...