kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

juanita du plessis – liedboek medley كلمات اغاني

Loading...

_jesus groot bo almal

jesus groot bo almal
sterke verlosser
magtige heer en heiland
immanuel, god is met ons
reddende here, lewende woord

_o heer my god

o heer, my god
as ek in eerbied wonder
en al u werke elke dag aanskou
die son en maan, die aarde, sterre, wolke
hoe u dit elke dag so onderhou

dan moet ek juig my redder en my god
hoe groot is u, hoе groot is u
want deur die helе skepping klink dit saam
hoe heerlik heer u grote naam
hoe heerlik heer u grote naam
_soos ‘n wildsbok

soos ‘n wildsbok wat smag na water
smag my siel na u o heer
u alleen is my hartsverlange
en ek bring aan u die eer

u alleen is my bron van krag
in u teenwoordigheid wil ek wag
u alleen is my hartsverlange
en ek bring aan u die eer

en ek bring aan u die eer
ja ek bring aan u die eer

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...