juanita du plessis – kyk die lewe in die oë كلمات اغاني
is dit donker om jou het jy moed verloor
het die swaard van seerkry jou hart deurboor
het die gee en die vat van die lewe jou moeg gemaak
en het die winterkoue in jou hart kom bly
het jy vergeet hoe dit voel om te glimlag
het jy vergeet daar’s tog ‘n lig in elke nag
tel op jou oë op na bo
tel op jou kop kom staan nou op
daar’s ‘n plek in die son vir jou in hierdie wêreld
daar’s ‘n doel en ‘n rede hoekom jy nou hier is
gaan haal jou dromе en maak dit joune
as jy daarin glo, in jouself kan glo
tеl op jou kop en kyk die lewe in die oë
jy weet as jy afval kan jy weer opklim
en as jy onder is kan jy weer oor begin
elke storm wat jy oorleef maak jou sterker
en alles wat kon gewees het is verby
moenie terugkyk nie
moenie omkyk nie
daar’s ‘n plek in die son vir jou in hierdie wêreld
daar’s ‘n doel en ‘n rede hoekom jy nou hier is
gaan haal jou drome en maak dit joune
as jy daarin glo in jouself kan glo
diep in jouself is iemand wat kan aanhou
iemand wat jou vertroos en jou sal vashou
draai jou nat oë uit by jou ruite
sien die warm van die son se strale buite
tel op jou oë op na bo
en kyk die lewe in die oë
kyk die lewe in die oë
mmmm, kyk die lewe in die oë
tel op jou kop
en kyk die lewe in die oë
كلمات أغنية عشوائية
- jemr › jemr – más allá del universo كلمات اغاني
- cheetos magazine › cheeto’s magazine – big boy كلمات اغاني
- artemwhite › artemwhite – путь 2003 كلمات اغاني
- franco de vita › franco de vita – y ahora qué (vuelve en primera fila) كلمات اغاني
- kleytton herivelto › kleytton herivelto – making love (ost. until we meet again the series) كلمات اغاني
- mili indie › mili (indie) – static كلمات اغاني
- lucas hendriks › lucas hendriks – let you down كلمات اغاني
- loe › loé – floating كلمات اغاني
- andreas langvad › andreas langvad – utrolig jul كلمات اغاني
- freddie foxxx › freddie foxxx – the gang starr bus كلمات اغاني