kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

juanita du plessis – jy is en bly my kind كلمات اغاني

Loading...

ek was daar
met jou eerste asemteug
ek het jou stem gehoor
in hartseer en in vreugde
al kon jy my nie sien nie
was my hand altyd oor jou
ek is daar vir jou
en dit moet jy onthou

jy is en bly my kind
en ek gee om
en as jy leiding soek
sal ek jou weer tot hulp kom
en soos die jare vinnig aanstap
moet jy dit nooit vergeet
jy is en bly my kind
en ek gee om
ek was daar
met jou eerste skaam gebed
ek kon hoor toe jy my soveel mooi beloof het
en toe jy voor my neerval
en jou sonde kom bely
het ek jou opgetel
en vasgedruk teen my

jy is en bly my kind
en ek gee om
en as jy leiding soek
sal ek jou weer tot hulp kom
en soos die jare vinnig aanstap
moet jy dit nooit vergeet
jy is en bly my kind
en ek gee om

jy is en bly my kind
en ek gee om

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...