kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

juanita du plessis – ek soek na jou كلمات اغاني

Loading...

ek soek na jou lyrics
ek soek na jou, waar is jy?

ek wonder d_nk jy ook vanaand aan my
is jy by haar maak sy jou ook bly
d_nk jy soms aan ons tye saam
toe ek en jy nog was
waar is jy vanaand, waar sal ek jou kry?

want ek soek jou in die nag
in die gange van my hart
ek soek na jou vanaand, waar is jy?
al die ure draai verby
sal ons mekaar weer kry
ek soek na jou vanaand, waar is jy?

wonder jy soms of ek na jou verlang
as ek d_nk aan jou dan maak dit my so bang
en wonder jy soms hoe dit voel
jou lyf hier teen aan my
waar is jy vanaand, waar sal ek jou kry?

want ek soek jou in die nag
in die gange van my hart
ek soek na jou vanaand, waar is jy?
al die ure draai verby
sal ons mekaar weer kry
ek soek na jou vanaand, waar is jy?
jy’t jou rug op my gedraai
hoe moes ek dit raai
sal ons diе verlore ure weer tеrug kan draai

want ek soek jou in die nag
in die gange van my hart
ek soek na jou vanaand, waar is jy?
al die ure draai verby
sal ons mekaar weer kry
ek soek na jou vanaand, waar is jy?

waar is jy vanaand?

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...