juanita du plessis – bietjie van alles كلمات اغاني
ek soek ‘n bietjie, net ‘n bietjie meer van alles
ek soek ‘n bietjie, net ‘n bietjie meer van alles
is jou glasie leeg, of is jou glasie vol
mik jy te laag, of is jy in die kol
wat jy wil hê, moet jy kan gee
gaan gooi vir my ‘n klippie in die see
ek soek ‘n bietjie, net ‘n bietjie meer van alles
net ‘n bietjie meer van jou om my net vas te hou
ek soek ‘n bietjie, net ‘n bietjie meer van alles
net ‘n bietjiе meer vir my, so sê jy’s lief vir my
hoe pak jy jou rak, hoe stoom jou trеin
wat gee jy als, waar trek jy die lyn
te min is te veel, te veel is te min
so gee my net die stukkie tussen in
ek soek ‘n bietjie, net ‘n bietjie meer van alles
net ‘n bietjie meer van jou om my net vas te hou
ek soek ‘n bietjie, net ‘n bietjie meer van alles
net ‘n bietjie meer vir my, so sê jy’s lief vir my
net ‘n bietjie meer vir my, so sê jy’s lief vir my
net ‘n bietjie meer vir my, so sê jy’s lief vir my
كلمات أغنية عشوائية
- jack flama › jack flama – tranquila-mente كلمات اغاني
- navy westghost › navy westghost – new كلمات اغاني
- dos monos › dos monos – dos city meltdown كلمات اغاني
- the exit › the exit – still كلمات اغاني
- rappek › rappek – distante (parte ii) كلمات اغاني
- mirours › mirours – betterwithyou كلمات اغاني
- jeff tucker › jeff tucker – mirage كلمات اغاني
- clr › clr – bat ngayon?, pt. 2 كلمات اغاني
- mol › mol$ – evangelion كلمات اغاني
- kambion › kambion – watch كلمات اغاني