kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

juanita du plessis – afrikaanse medley كلمات اغاني

Loading...

_ruiter van die windjie

almal van ons weet hoe vry is die windjie
as hy waai wil hy waai
as hy draai wil hy draai, die windjie
oral om ons die gesuis van die windtjie
en hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees

ruiter van die windjie wil ek bly
vryer as die voëltjies rondom my
van verre lande vertel ek
goue strande en die see
ruiter van die windjie o so vry
stewig op jou ruggie wil ek ry
en oral waar jy mag swerwe
voer jy my ook altyd mee

_umfaan

umfaan, sy roep na jou
umfaan, sy’s lief vir jou
umfaan, dis haar hart onthou
umfaan, bayete umfaan
hardloop na die waters van die groot umfolozi
umfaan speel sy penniefluitjie vanaand
want sy’s die een wat sy hart so roer
met sekelmaan gaan hy haar haal
met sekelmaan gaan hy haar haal

umfaan, sy roep na jou
umfaan, sy’s lief vir jou
umfaan, dis haar hart onthou
umfaan, bayete umfaan

_huisie by die see

almal wil ‘n huisie by die see hê
almal hoop die struggle is verby
almal sê die lewe is eers môre
maar môre is te laat vir my

almal wil ‘n huisie by die see hê
almal hoop die struggle is verby
almal sê die vakansie is eers môre
maar môre is te laat vir my

_harlekyn

bring vir die harlekyn nog wyn
rooiwyn vir sy lag en traan en pyn
want hy wys ons die nuwe wind wat waai
van die vaal tot onder in saldanhabaai

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...