kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

joshua na die reën – soos in nou كلمات اغاني

Loading...

ek trek die lakens oor my kop
hoe staan die wêreld om my op as dit oggend word

stuur van jou vrede in my rigting
ek het nodig om te weet dit sal beter word
dit sal beter word

wie sal my in die nag kan kom kry, as die son oor my daal?

hou jou hart oop die lug is blou
ek het jou nodig soos in nou
hoe verander die son as die antwoorde faal

stuur ‘n rooksein, ek hou die lug al lankal dop
ek het jou nodig, hierdie dinge speel met my kop
ek wil verander, maar sonder jou bly alles doodstil staan

ek is ‘n vryerige denker
ek is ‘n storm teen die grein van ‘n wentelbaan

en as die leemte my ontnugter word ek die stilte oor ‘n wyer oseaan
jy hou my teenaan jou bors as die nag oor my daal

hou jou hart oop die lug is blou
ek het jou nodig soos in nou
hoe verander die son as die antwoorde faal

stuur ‘n rooksein, ek hou die lug al lankal dop
ek het jou nodig, hierdie dinge speel met my kop
ek wil verander, maar sonder jou bly alles doodstil staan

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...