kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jo black – suiderkruis كلمات اغاني

Loading...

suiderkruis – jo black

waar bloed nie loop nie
sal dit kruip
wat die hart van vol is
loop daar uit
sal jy langs my staan
as my skip inkom

deur die kamers van my hart
in die rigting van die suiderkruis
oor die golwe van my oseaan
as my skip inkom

op die naat van die suiderkruis
sal my hart se rigtingstuk
na jou toe wys
sal ons dans op die ritmes
al word ons grys
want as dit by jou kom
gee ek alles prys
op die naat van die suiderkruis
sal my hart se rigtingstuk
na jou toe wys
sal ons dans op die ritmes
al word ons grys
want as dit by jou kom
gee ek alles prys
volg net die suiderkruis

ons harte klop vir mekaar
as jy my soek is ek daar
sal die rots nog staan
as my skip inkom

deur die draaie op ons pad
met ons hande saamgevat
sal ons die lig in die donker wees
as my skip inkom

op die naat van die suiderkruis
sal my hart se rigtingstuk
na jou toe wys
sal ons dans op die ritmes
al word ons grys
want as dit by jou kom
gee ek alles prys
op die naat van die suiderkruis
sal my hart se rigtingstuk
na jou toe wys
sal ons dans op die ritmes
al word ons grys
want as dit by jou kom
gee ek alles prys
volg net die suiderkruis

waar bloed nie loop nie
sal dit kruip
wat die hart van vol is
loop daar uit
sal jy langs my staan
as my skip inkom

op die naat van die suiderkruis
sal my hart se rigtingstuk
na jou toe wys
sal ons dans op die ritmes
al word ons grys
want as dit by jou kom
gee ek alles prys
op die naat van die suiderkruis
sal my hart se rigtingstuk
na jou toe wys
sal ons dans op die ritmes
al word ons grys
want as dit by jou kom
gee ek alles prys
volg net die suiderkruis

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...