kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jo black – staan vas كلمات اغاني

Loading...

hou vas
drome van hoop sal jou oppas
altyd ged_nk jy sal naby wees
jy sal naby wees

sluk terug
geen tyd vir trane nie
tree terug
niemand verstaan nie
dit tap my leeg
ek sal aanbeweeg
storms reën neer
en die berge keer wind nie
voel of my siel resoneer teen ‘n klip

hierdie rots, my fondasie
gekraak onder my
voel onveilig, ek’s duiselig
my voete bly gly
staan vas
ek moet net die val oorleef
staan vas

ek smeek
vat my verlede voor ek breek
die gewig van my heart lê hier swaar op my
ek moet staande bly

mis nou die tye wat ons kon praat
en nou is daar geen groter nood
ek bly leef
maar dis net oorleef

storms reën neer
en die berge keer wind nie
voel of my siel resoneer teen ‘n klip
hierdie rots, my fondasie
gekraak onder my
voel onveilig, ek’s duiselig
my voete bly gly
staan vas
ek moet net die val oorleef
staan vas
hierdie rots, my fondasie
gekraak onder my
voel onveilig, ek’s duiselig
my voete bly gly
staan vas
ek moet net die val oorleef
staan vas

al voel jy alleen
en die wolke dreun om jou
na die stormreën
word die lug weer blou

jy’s my rots, my fondasie
jy’s altyd by my
ek voel veilig
uiteindelik kan ek regop bly
ek staan vas
ek het hierdie val oorleef
ek staan vas
jy’s my rots, my fondasie
jy’s altyd by my
ek voel veilig
uiteindelik kan ek regop bly
ek staan vas
ek het hierdie val oorleef
ek staan vas
staan vas

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...