kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jo black – sê my mamma كلمات اغاني

Loading...

as ons kon terug vat wat ons sê
woorde wat soos klippe in ons harte lê
hoekom maak ons seer
en doen dit keer op keer

hierdie dans het ons al moeg gedans
omgedraai altyd ‘n tweede kans
hoekom stamp ons kop
wanneer gaan dit stop

so sit ‘n bietjie springsteen op die radio
laat die ou dae vir oulaas aan ons vas kan klou
betty davis eyes dat ons saam kan sing
en ‘n nuwe bottel wyn op ‘n weer begin
sê my mamma
het jy my nog lief
kom ons voel weer bietjie jonk
kom ons raak weer verlief
sê my mamma
al word ons oud
sal ons vire aanhou brand
in ‘n wêreld koud
want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis
kom ons dans om die tafel in ons ou kombuis

die lewe kan ook soms vir jou ‘n grondpad gee
al is еk kaalvoet, ek loop hom weer
elke afdraai pad, lеi my na jou hart

jou hand in myne is hoe dit hoort
ek en jy vir altyd want soort soek soort
jy’s my donkerwolk, se goue rand

so sit ‘n bietjie springsteen op die radio
laat die ou dae vir oulaas aan ons vas kan klou
betty davis eyes dat ons saam kan sing
en ‘n nuwe bottel wyn op ‘n weer begin
sê my mamma
het jy my nog lief
kom ons voel weer bietjie jonk
kom ons raak weer verlief
sê my mamma
al word ons oud
sal ons vire aanhou brand
in ‘n wêreld koud
want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis
kom ons dans om die tafel in ons ou kombuis
want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis
kom ons dans om die tafel in ons ou kombuis

sê my mamma
het jy my nog lief
kom ons voel weer bietjie jonk
kom ons raak weer verlief
sê my mamma
al word ons oud
sal ons vire aanhou brand
in ‘n wêreld koud
want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis
kom ons dans om die tafel in ons ou kombuis
want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis
kom ons dans om die tafel in ons ou kombuis
want jy is waar jou hart is, en jou hart is my huis
kom ons dans om die tafel in ons ou kombuis

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...