kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jo black – lyn in die sand كلمات اغاني

Loading...

moes daai pad nog eenkeer stap
ek het tot hier gekom
al het die lank gevat
ek het my drome in my hart gelos
ek was ‘n reisiger opsoek na nog

die seer het my soms terug gehou
verkeerde draaie, op myself vertrou
en elke afdraaipad het ek gevat
my skoene deur die sool getrap
by ‘n kruispad, moet ek ‘n keuse maak
kyk waar is ek nou
goed gedoen wat ek berou
want die lewe het my gegooi
ek het vergeet van al die mooi
ek het myself probeer bewys
maar genade het geen prys
genade het geen prys

ek het die stukke toe weer opgetel
jou van die krake op my hart vertel
ek het die mure om my hoog gebou
moes van voor leer om te vertrou
by ‘n kruispad
moes ek die keuse maak

kyk waar is ek nou
goed gedoen wat ek berou
want die lewe het my gegooi
ek het vergeet van al die mooi
ek het myself probeer bewys
maar genade het geen prys
soms moet mens eerlik wees
dis ‘n stryd tussen hart en vlees
kry myself om optestaan
my verlede te laat gaan
die brue is afgebrand
ek trek die lyn nou in die sand
elke more kom die son weer oor ons op
nuwe moed om elke dag mee af te skoo
in die stormwind sal jy die lig kan wees
ek weet, ek gereeld nog op

kyk waar is ek nou
goed gedoen wat ek berou
want die lewe het my gegooi
ek het vergeet van al die mooi
ek het myself probeer bewys
maar genade het geen prys
soms moet mens eerlik wees
dis ‘n stryd tussen hart en vlees
kry myself om optestaan
my verlede te laat gaan
die brue is afgebrand
ek trek die lyn nou in die sand
trek die lyn nou in die sand

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...