kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jo black – as ek skreeu كلمات اغاني

Loading...

as ek skreeu – jo black

hou… hou aan glo
na die storm jou breek
sal jy weer op kan staan
staan jou man
doen wat jy kan
net soos dawid
sal die reus jou nie verslaan

as ek skree
sal jy sing
die hele wêreld
sien ons lig skyn
van die noord
tot die suid
lig jou hande
en sing voluit

breek… breek dit af
breek die mure
wat jou vas en binne hou
wees jouself
en gee net meer
daar is iemand daarbuite
wat ‘n held soos jy waardeer

as ek skree
sal jy sing
die hele wêreld
sien ons lig skyn
van die noord
tot die suid
lig jou hande
en sing voluit

woa ho ho
woa ho ho
woa ho ho ho
woa ho ho ho

woa ho ho
woa ho ho
woa ho ho ho
woa ho ho ho

as ek skree
sal jy sing
die hele wêreld
sien ons lig skyn
van die noord
tot die suid
lig jou hande
en sing voluit

woa ho ho
woa ho ho
woa ho ho ho
woa ho ho ho

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...