kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jixlove – se my nou كلمات اغاني

Loading...

[intro]
no no no yah (x2)
isjah

[howy g -chorus]
nou baby om te d-nk
ek was lief vir jou
ek en jy was mal vir meka
ma kyk nou
nous dit verby jy staan met n ane ou
so se my wat van
al dai dinge wat ons
aan meka belowe het
se my nou (x2)

[verse 1][howy g]

wat het geword van die girl wat my
lief gehadit
wat het geword van die girl wat gese
het howard
jy is die een vir my
en sonder jou wil eki wees nie
kan imagine
hoe my lewe sonder jou sal wees nie
ma nous dit verby
en nou staan jy met iemand anders
nadal jy vir my gese het
ek jou man tot laat is
besef jy??
dat woorde manet woorde is
partykeer se jy dinge
ma
dan bedoel jy niks

[howy g -chorus]
nou baby om te d-nk
ek was lief vir jou
ek en jy was mal vir meka
ma kyk nou
nous dit verby jy staan met n ane ou
so se my wat van
al dai dinge wat ons
aan meka belowe het
se my nou (x2)

[verse 2][jixlove]

ek het ged-nk, d-nk weer
van my eerste gedagte was verkeerd
ek d-nk is goed ons het gesplit
al het ek baie seer
jyt langs my geloop
terwyl jy die mark bestudeer
die bible se dis niks om te kyk
ma jy het begeer
ek noem ha soma leslie
van syt my les geleer
n man leer uit jou voute
en sys my grootste een
dubble standarde
man sy was een te veel

[howy g -chorus]
nou baby om te d-nk
ek was lief vir jou
ek en jy was mal vir meka
ma kyk nou
nous dit verby jy staan met n ane ou
so se my wat van
al dai dinge wat ons
aan meka belowe het
se my nou (x2)

[verse3][paikzy major]

wasit empty
promises wasit manet n leuen
diep binne my hart in
het ek ged-nk dat jy isie een
d-mn it v0el 0ns liefde wasie
hele tyd n scam en virie cheek
het jy my gewys dat x j0u main man
ek understand girl 0f ek het so
ged-nk ek m0esit ini begin
gesienit t0e failure
vimy wink asek an alles d-nk
het ons toekoms geblink
0ns eie t-tanic
storie want 0ns liefde het gesink

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...