kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jitsvinger – smile كلمات اغاني

Loading...

[chorus]
almal sien uit na die dag van môre
but ek rewind die tyd cos die past is important
my mind record wat ek sien, jy
die lewe change soe baie that’s why die beat oorslat
na die chorus
one time vir alle positiveness
vir ons om te survive
‘cos vandag is môre se gister
al kom trials en obstacles in
sal ek smile as ek die song sing

[verse 1]
die gaan vir mieliepap en oats vroeg innie oggende
peanut b-tter op koring in my sak
op pad skool toe
vir liniale gebreek geslat oor my vingers
tot ‘n middelklas salaris diep onder my blad
skaars gekreukel
langs die pad van my lewe kap ek ‘n paal
ontsnap die heat en lam innie skadu
van my pa se preke
nou eet ek vannie tafel bedien met
alles wat ek need:
health, ‘n gift en ‘n team:
high voltage!
soe march ek teen die wicked en false ways
met kaal vuiste while jy soek vir gloves
in love-making today
jy’s klaar getuie vannie guitar player
die drummer ennie flavour
locked inside this time and sp-ce

[chorus]
almal sien uit na die dag van môre
but ek rewind die tyd cos die past is important
my mind record wat ek sien, jy
die lewe change soe baie that’s why die beat oorslat
na die chorus
one time vir alle positiveness
vir ons om te survive
‘cos vandag is môre se gister
al kom trials en obstacles in
sal ek smile as ek die song sing

[verse 2]
die gaan vir rampokkers oppie vlakte met p-ssports
wat kom uit karrimor sakke, navada’s en gr-sshoppers
vir beat-boxing innie gange met p.o.c en ragga petiers
in standard sewe: attie en le-co:
“peace!”
ver van vandag af soes mushroom haircuts
haal die bak af ‘cos nowadays is fade en spike die styl
hip hop is, aha
die ghandi amongst die chaos
‘n bladwyser van ‘n past dag, tyd en datum
dies vir haaswakker live shows wat youth wys gemaakit
soes traangas op riot soldiers
toegesluit kaspers
blindfolded…
soes die seisoen verander stomp ekkie stage
while jou caterpillars fade tot skoen lappe
gebruik die voetstappe van ‘n kleintije:
voor jy staan moet jy kruip
voor jy march moet jy kyk
move a muscle, meditate
fools jaag maar slack die pace, broe
raak educated
hoe lyk ‘it?
die past navigate die future!!
chorus:
almal sien uit na die dag van môre
but ek rewind die tyd cos die past is important
my mind record wat ek sien, jy
die lewe change soe baie that’s why die beat oorslat
na die chorus
one time vir alle positiveness
vir ons om te survive
‘cos vandag is môre se gister
al kom trials en obstacles in
sal ek smile as ek die song sing

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...