kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jitsvinger – maak ‘n move كلمات اغاني

Loading...

[verse 1]
hoe verstaan ekkit nou?
kyk hier, die mu’ slaan p-ssive
voel’it aan soes magnets
soe ja, het ek jou
ek is soetsappig met die woordeskat
met new concepts vi old school katte
daar connect dit nou
my teks molest die boombox
en medulla-infested m-sses
glo wat ek sê
whoa
wie soek staanplek?
dis full contact
woelag, soe step op
dit werk soe, naai, lekker nou!
volgende fase
my volsinne lok julle nader
kom binne, morph in mekaar
met die force, gevaarlik of wat
jitsvinger ruk los met ‘n formula: original
ek bou ‘n defence as vocal artist
met ‘n architectural gedagte
de laaste vers gaan ingespan word
vir’ie fondasiewerk so lig die dak op
vat dit high as possible
die apparatus blaas getrou
met drumlines vir ‘n carpet
nou, almal skakel in
die aanval het klaar begin

[chorus]
maak ‘n move
haal uit en wys of park’it
hoe later, kykhie, hoe kwater
bewys jouself
maak ‘n move
soes ek al oor’ie b-ss blaker
gryp die hammer, kap die vloer uitmekaar
staan soe
ek articulate sound met die mic
ja, soe gaan ons innovate
my naam: jitsvinger
en daai beteken
luister, die’s ‘n maak-of-briek situation
waar wil jy wies??
kykhier
wat wiet jy van entertain?
hier kom ek aan
opgesaal om te captivate
sommer van north to south
of ver en wyd
kom op vol plug
wip op en af of wat sê jy??
wat wiet jy van entertain?
hier kom ek aan
opgesaal om te captivate
sommer van north to south
of ver en wyd
kom op vol plug
wip op en af of wat sê jy??

[verse 2]
ek pop my collar met cuffs and all
ek rocket launch ‘n crowd sonder nasa formulas
die manskap het kansvatters op ‘n nerve
sommige waaghalse maak van hip hop ‘n circus
vasberade om te maak soes daar gepraat is
brand ek manne oor’ie hande
my vlam is constant
haal’it uit jou sak uit
of staan uit die water
bepaal jou by die feite masekind
dis al lankal daai tyd
waar kry jy dit anderste of naastenby?
taalmisbruik is skandelik
beskaafd of uitgelaat sal ek saamsit
soos huiskinders geneig om op’ie sound te function
ek maak en breek soes drugs en crime in my community
despite die police department
se fight om’ie heat met wapens en silence te seize
survival increase die climate
daar gaan ek alweer
cover jouself, vat ‘n kans om te kalmeer
hou’it aan’ie brand soes ‘n fakkel of val neer
soe hard dit maak seer
wat? larrit gebeur!
c’mon

[chorus]
maak ‘n move
haal uit en wys of park’it
hoe later, kykhie, hoe kwater
bewys jouself
maak ‘n move
soes ek al oor’ie b-ss blaker
gryp die hammer, kap die vloer uitmekaar
staan soe
ek articulate sound met die mic
ja, soe gaan ons innovate
my naam: jitsvinger
en daai beteken
luister, die’s ‘n maak-of-briek situation
waar wil jy wies??
kykhier
wat wiet jy van entertain?
hier kom ek aan
opgesaal om te captivate
sommer van north to south
of ver en wyd
kom op vol plug
wip op en af of wat sê jy??

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...