kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jitsvinger – hoe lyk hulle كلمات اغاني

Loading...

[verse 1]
nou begin die excitement
ek skud die mic soes ‘n blinkplaat en maak moves
staan soe, flight-case innie bagasie rak
is daai tyd, nou rukkie ding tot laat toe
my taktieke huisves soes ‘n baksteen hou
kl-ssieke rymklets sonder tuxedo’s en cufflinks
flow is fantasties soes ‘n paar gr-ssies suedes
cousin, getuig wies ons
op elke blok en al wat geluister word
kom yt met ‘n force
ek sorg vi kwaliteit
van kuila tot innie clark estate
ek hou die fort
niks lekker nie, hoor die man?
so lig die energy, is annie brand
jou drie blikkies, kennetjie en aan-ann
wenners yt ‘n tragedy struggle continue
saamstaan issie movement soldaat
ek unite hulle, plaaslik of oor cd
k-sset of ‘n lp
perform ‘n revolution lankal overdue
ennie salute sittie vlak juis innie kol
soe rukkie jol ennie yard, tjekkie vocal
‘n globetrotter, soe vat dies en hou dop
die host vanaand: jitsvinger
ennie style: original for life!

[chorus]
change die k-n-le
skyf ‘n bietjie nader
hoe lyk hulle?
vir ‘n uiternasionale flavour
die is dan gevaarlik
hoe lyk hulle?

[verse 2]
dies daai bobbin karakter sonder flop
tjaks in jou lokasie oppie job
operate die vloer tot daar by die pool borde
koppel oppie route, smokkel yt die boot
officer, die is bokant die law soes geheime dienste
hiers daai medisyne vir pyn verlies
die aim is innie bewysstuk
edutainment nettie einste kopstof byrie dosyne!
flows yt die argitekbek hou die kaap vernac perfek
nogge dose lattie can’t-gets connect!
en mettie mic dek ekkie tafel
klem innie kaak-so lyk die saak?
behep is hulle!
druk op my nommer, nou spark’it elke soldier
slaties saam mettie br-sse, daars’ie foutie
wat?
jits blaas die article
tot laat toe
ennie style: original for life!

[chorus]
change die k-n-le
skyf ‘n bietjie nader
hoe lyk hulle?
vir ‘n uiternasionale flavour
die is dan gevaarlik
hoe lyk hulle?

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...