kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jak de priester – brooklyn ‘poet’ كلمات اغاني

Loading...

[koor 1]
en ek kyk s_x and the city, ek kyk 7de laan
ek het ‘n foto van my skooldae in ‘n fotoraam
ek kyk oprah winfrey, elke dag op 5
en ek mis nie friends nie, vir rachel se lyf
en pretoria is soms soos ‘n baie groot plaas
al verskil natuurlik die sirenes wat raas
maar gelukkig het ek jou, al is dit net saans
my hart klop vinnig voor ons eerste dans

[vers 1]
ek’s ‘n local by die grapevine in die brooklyn square
ek het ‘n afspraak bietjie later by icon hair
ek lees koerant terwyl ek wag, ek het ‘n pen еn papier
bring my nog ‘n glue vine, bring my nog ‘n biеr
wat doen al die mense wat so jaag in die straat?
is jy kampvegter vir liefde of promote jy haat?
en die kinders wat so bedel, dis dan tyd vir skool
jou klere is stukkend, waar’s jou skoen se sool?
want buite langs die highway, staan ‘n hele gesin
“ons soek ‘n lift durban toe, maar ons cash is min,”
so wat dan van die kinders, wat moet hulle dan d_nk?
jy moet ophou aandeel, as jy jou geld weg drink

[koor 2]
en ek soek inspirasie in enige ding
in die liefde en die leef, in die straatkinders wat sing
en ek soek inspirasie in die ure van die nag
in die armoede van liefde, in die hartseerste ma
maar die eensame lewe van ‘n skrywer is groot
dit vul jou gemoed, met emmers vol hoop
ek’s ‘n local by die movies. by die cinema nouveau
by exclusive books, by die woolies gou
ek’s ‘n liedjie skrywer en ‘n sanger in die nag
‘n mond vol heuning, ‘n moderne pa
[koor 1]
en ek kyk s_x and the city, ek kyk 7de laan
ek het ‘n foto van my skooldae in ‘n fotoraam
ek kyk oprah winfrey, elke dag op 5
en ek mis nie friends nie, vir rachel se lyf
en pretoria is soms soos ‘n baie groot plaas
al verskil natuurlik die sirenes wat raas
maar gelukkig het ek jou, al is dit net saans
my hart klop vinnig voor ons eerste dans

[koor 2]
en ek soek inspirasie in enige ding
in die liefde en die leef, in die straatkinders wat sing
en ek soek inspirasie in die ure van die nag
in die armoede van liefde, in die hartseerste ma

[slot]
maar gelukkig het ek jou, al is dit net saans
my hart klop vinnig voor ons eerste dans

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...