kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jack parow – pappa p كلمات اغاني

Loading...

[vers 1]
ek’s so vars op die mic mense scheme ek’s clairevoyant
die renegade van rhymes rol in en destroy dit
vel fokken wit fokken [?] fokken coloured
en ‘n paar fietsry shades en ‘n gelled back mullet
ek like mos my ice cream met bietjie karamel op
en mense vat nou foto’s as ek rond stap in c-n-l walk
want pappa fokken parow fokken made it to the big time
gee jou ‘n high five terwyl ek jou chick se fokken tiet sign
sh-t wies daai cream jou soos ‘n stukkie maas kaas
my eiers sien meer fokken donker holtes as die paas haas
die minister van [?] laat aand party
jou fokken goose verstik weer aan my soesatie
almal sluk ‘n chill pill sit still en kraak ‘n venster
as pappa [?]
so drink ma suiker water eet ‘n stukkie fokken toast
[?]

[koor]
hy’s groot, hy’s sterk
hy’s probably jou dad
jack parow, jack parow
hy’s boos ‘n doos
hy vloek soos ‘n matroos
jack parow, jack parow
as hy in beweeg begin jou binne binnesweet
jack parow, jack parow
so skink die glase vol as hy in fokken rol
jack parow, jack parow

[vers 2]
jy weet klaar watse tyd dit is so gooi weg jou horlosie
[?] soeter as ‘n sakkie appelkosies
parow spoeg die kak wat jou kinders laat stil staan
as ek op en af [?] soos ‘n klimraam
(shhh dis tyd dat pappa gou gou nou met jou praat)
[?] ‘n apie out die mou laat
liedjies bou soos klokkies laat ek bietjie iets befok maak
my lettergrepe laat jou kop rond spin soos ‘n go-kart
thank your lucky stars of jou lucky fokken clover leaf
dat ek in afrikaans in gebreek het soos ‘n kattedief
alles wat ek spoeg het hy nog nooit gehoor tevore heen
want ek kook hierdie tover drankies in my labritorium
[?] julle sien weer fokken disnus
die business nog fokken common soos ‘n klipvis
nou lat ek die taal weer bibber soos wat ek dit rond klap
so jubel en juig vir die ridder van die grond pad

[koor]
hy’s groot, hy’s sterk
hy’s probably jou dad
jack parow, jack parow
hy’s boos ‘n doos
hy vloek soos ‘n matroos
jack parow, jack parow
as hy in beweeg begin jou binne binnesweet
jack parow, jack parow
so skink die glase vol as hy in fokken rol
jack parow, jack parow

[vers 3]
vet ma gespier, no go visagie
pa wili praat nie, die blou bal apie
party karate nooit tyd vir slaap nie
soek nooit vir kak nie, niemand kan my raak nie
hop skop fokken pop dop hop skop hom
as ek in drop begin jou kop fokken swaai
pot vol plesier drip drip fokken dry
jou b-tch fokken huppel by die pad af as ek haar kon naai

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...