kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jaak – dinamiek كلمات اغاني

Loading...

[vers1]
is net van tshisa nyama
bief en vlamme
ek kry biene jammer
gekou met kieste tanne
ja diese manne
vannie gekiesde stamme
werkie leaste maande
ma staan at least te same
hey, leer by bafana!

[koortjie]
dinamiek, danamiek, danamiek
dinamiek, danamiek, danamiek
dinamiek, danamiek

[vers 2]
hulle noem hom kallit
altyd sonne wallet
ampe of hy tot hie gevallit
hy vat sy liewe en mallit
sterk of biewe al annit
vrouens is tiewe al gannit
‘n negatiewe man vannit
vannie uwe sal gammit
en hy kies net verkeerd
kykie wies net beheerd
ma hy wies net versteerd
moet altyd iets het mekeer
soe verkies ket net meer
rich pattern meneer
wies ekkan te keer
annie b_tch van diese kleur
[koortjie]
dinamiek, danamiek, danamiek
dinamiek, danamiek, danamiek
dinamiek, danamiek

[vers 3]
annekant rivieh staanie manne annie stuur
glattie skanne vannie bieh
vanaand ran haai manne uur
is planne dan te dieh
dan vang hai manne deal
annie hange vannie hill
is net vanne soes von briehl
byt oek nooitie stof
fyk sy way yt hof
bly nie uitgetof
ma hy’s ryker assie boss
hy kyk my annie grof
lat ekkie kannie off
hy gryp oek allie lof
koe lyk ek nadie skof

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...