kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

irene-louise van wyk feat. early b – hou jou hande van my lyf af كلمات اغاني

Loading...

ek wens jy was bereid
maar jy loop nou agteruit
sit jouself op silent

of delete hierdie moontlikheid
ek weet, ek weet jy wil my net nie hoor
jy gaan val en dit als verloor
sit jouself op silent
want jy maak net moeilikheid.
jy vra vir my of kan jy aan my raak
jy se jou hande gaan nou magic maak

maar hou jou hande van my lyf af
gaan jy my date of is jy net laf
jy kom in vir n soen en n druk maar wat jy kry is n high five.
hou jou hande van my lyf af
ons kani date nie jy is so laf
hou op maak asof jy my ken
en ek rol my oë met n high five.
al wat jy kry is n high five
al wat jy kry is n high five
al wat jy kry is n high five
al wat jy kry is n high five
ek wens jy kon net sien
dat jy my nie verdien
hier is net plek vir 2 en ek tel 3
ek wens jy kon verstaan
dat hierdie nerens gaan
sit jouself op silent
want jy maak net moeilikheid.
jy vra vir my of kan jy aan my raak
jy se jou hande gaan nou magic maak
maar hou jou hande van my lyf af
gaan jy my date of is jy net laf
jy kom in vir n soen en n druk maar wat jy kry is n high five.
hou jou hande van my lyf af
ons kani date nie jy is so laf
hou op maak asof jy my ken
en ek rol my oë met n high five.
hou jou hande van my lyf af
ons kani date nie jy is so laf
hou op maak asof jy my ken

en ek rol my oë met n high five.

hahaha nee ok, jou high fives is te tnjah is reg,
ek sien jy rol jou oe ooh ek sien jy smaak dit neh,
nou pappa ek is baie compet-tive ek target net,
ek weet jy wil my nie soen nie, jy speel hard to get,
maar is oraait man ek hou mos van n challenge hey nou jou high five
hou ek jou hand en ek like dit jy kan net gaan staan op
sa’s got talent en niks doen nie glo my girl jy wen dit
dammit, irene moet nou nie so is nie hoor gou hier ek smaak jou duk

stukke ek heti meer woorde nie om alles op te som wil ek
net wys ek smaak jou stukkend kom ons raak gekys are you wys.

aaah onthou jy toe jy hierdiekant toe geloop het,

yes nou draai vir my lekker om en dan loop jy weer anderkant tie.
great baai…

lalalalala

jy kom in vir n soen en n druk maar wat jy kry is n high five
hou jou hande van my lyf af
ons kani date nie jy is so laf
hou op maak asof jy my ken
ek rol my oe met n high five
hou op maak asof jy my ken
ek rol my oe met n high five.

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...