kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

herman kleinhans – vir megan كلمات اغاني

Loading...

woorde kom na my toe
as jy slaap en my arm lam maak
d-nk jy, jy sal nog een keer
al daai goedjies uit jou tas pak
en my laat voel dat ek ook saak maak

dis nie lekker om vir jou baai te sê nie
dis nie wat ek wil hê nie
ek d-nk ek sal dalk vir ‘n hele dag
net in jou oë kan staar
indien jy my toe sou laat

wat as ek van jou mure vlek?
ek sal my voete vir jou rou stap
ek sal my oë ook vir jou blind maak

solank jy net daardie laaste soen
vir my alleen sal uit hou
sal ek daai sirkel met my hande bou

want dis nie lekker om vir jou baai te sê nie
dis nie wat ek wil hê nie
ek d-nk ek sal dalk vir ‘n hele dag
net in jou oë kan staar
indien jy my toe sou laat

kan ons nou maar ons kanse waag?
ons het niks om te verloor nie
behalwe een miljoen stories

weet jy dat, wanneer jy aan my vat
jy die gevoel van ‘n huis skep
en my lewe oor en oor red

dis nie lekker om vir jou baai te sê nie
dis nie wat ek wil hê nie
ek d-nk ek sal dalk vir ‘n hele dag
net in jou oë kan staar
indien jy my toe sou laat

woorde kom na my toe
as jy slaap
en my arm lam maak

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...