kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

herman kleinhans – fok vrou كلمات اغاني

Loading...

onthou jy nog daai aand in vietnam
toe daai storm losbars en ons vas begin dans
in die strate van (?)
eke hoor nog hoe ons lag

nou kyk ek na daai mure om jou
ek sweer ek sal ‘n toring langsaan vir jou bou
en ‘n kabel span sodat jy uit kan klim
net wanneer dit jou pas

so fok vrou
as jy eendag als vergeet dan sal ek jou daagliks vertel
van ons
daar’s tye in die hemel en daar’s tye in die hel
fok vrou

dat jy
die beste mens is wie ek ken want jy’s my beste pel

onthou jy nog daai aand in (?)
(?) nuwe vriende
en jy wat jouself gooi
oor die hek van ‘n begrafplaas
en daar’t ons hand aan hand baljaar

somtyds wens ek ons kan terug gaan
maar daar’s nuwe uitdagings wat voor ons staan
saam met jou sal ek (?)
indien jy my toelaat
so fok vrou
as jy eendag als vergeet dan sal ek jou daagliks vertel
van ons
daar’s tye in die hemel en daar’s tye in die hel
fok vrou
as jy eendag als vergeet dan sal ek jou daagliks vertel
dat jy
die beste mens is wie ek ken want jy’s my beste pel

so fok vrou
as jy eendag als vergeet dan sal ek jou daagliks vertel
van ons
daar’s tye in die hemel en daar’s tye in die hel
fok vrou
as jy eendag als vergeet dan sal ek jou daagliks vertel
dat jy
die beste mens is wie ek ken want jy’s my beste pel

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...