kalimah.top
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

franja du plessis – my gunsteling كلمات اغاني

Loading...

ek kan beter as wat ek heeltyd was
is ek goed genoeg om by jou te kan pas
want dit wat jy verdien
is meer as wat jy die laaste tyd in my sien
ek weet

sonder jou sal my hart in stukke skeur
en ek weet nie hoe jy my nog kan beheer
as jy by my is maak alles sin
ons altwee is nog saam hierin
ek weet
ja ek weet…

ek wil net my arms heeltyd om jou vou
en stywer vashou
elke keer
jy moet weet jy is my gunsteling
en my liefde raak net elke dag meer
ek sal jou nooit laat gaan nie
al kan niemand dit verstaan nie
sal my hart jou kies
weer en weer
ek wil nie net praat nie
wil dit elke dag vir jou wys

jy’s op jou mooiste as jy uit jou maag uit lag
ek wil meer besef wat ek het elke dag
jy’t my op my slegste al gesien
weet dat jy die beste kan verdien
eks hier

soos al die sterre in die heelal en die maan
en al die druppels in die hele oseaan
is my liefde vir jou en nog meer
ek gaan saam met jou deur al die seer
eks hier
ja eks hier…

[bridge]
onthou dit net altyd
jy’s my gunsteling
onthou dit net altyd
ek sal my liefde bring

كلمات أغنية عشوائية

اهم الاغاني لهذا الاسبوع

Loading...