franja du plessis – langpad كلمات اغاني
ons gunsteling liedjie speel
ons altwee sing die woorde saam
want ons ken elke reël
‘n melodie wat ons verstaan
onthou jy nog ons jonger dae
min het ons gepla
elke oomblik saam met jou
wat ewig bly
kom saam op die langpad
‘n nuwe dorp ‘n nuwe dag
kan ek jou saamvat
dat ons die dagbreek kan inwag
en onder al die sterre
ons hartsgeheime bêre
want op ‘n langpad saam met jou
wil ek nou wees
steek jou hande uit
en laat dit gly deur die wind
die opgewondenheid
dit laat my weer voel soos ‘n kind
en stop vir elke sonsak
met ietsie om te drink
kan ons gou ‘n glasie op die lewe klink
kom saam op die langpad
‘n nuwe dorp ‘n nuwe dag
kan ek jou saamvat
dat ons die dagbreek kan inwag
en onder al die sterre
ons hartsgeheime bêre
want op ‘n langpad saam met jou
wil ek nou wees
kom ons
kom ons klim net in
die pad lê voor vir jou en my
laat dit
laat dit weer begin
soos die wiele nou begin ry
ry
ry
kom saam op die langpad
‘n nuwe dorp ‘n nuwe dag
kan ek jou saamvat
dat ons die dagbreek kan inwag
en onder al die sterre
ons hartsgeheime bêre
want op ‘n langpad saam met jou
wil ek nou wees
kom saam op die langpad
want sonder jou voel ek alleen
كلمات أغنية عشوائية
- dooney b › dooney b – look at me (remix) كلمات اغاني
- kizel קיזל › kizel – קיזל – terdi li mehagav – תרדי לי מהגב كلمات اغاني
- mau telepopmusik › mau – telepopmusik – anyway كلمات اغاني
- migo domingo › migo domingo – migo gang كلمات اغاني
- 99 posse › 99 posse – medley ragga كلمات اغاني
- shane kidd › shane kidd – dream on كلمات اغاني
- schwartz › schwartz – fiasko كلمات اغاني
- mc bogy › mc bogy – unsichtbare mauern كلمات اغاني
- zelliack › zelliack – these hands كلمات اغاني
- veto63 › veto63 – kleinstadtlegenden كلمات اغاني